Notes: | “Alhoewel die werke dui op verval, bewaar dit die gedagtes
en herrineringe wat ek met die natuur en my bestaan daarin
assosieer. Die materiale wat ek gebruik dui op my eie
persepsie van wat mooi is, en dit sluit gereeld gevonde
natuurlike objekte in. Dié voorwerpe wys vir ons wat ons
verloor in ons alledaagse bestaan.” Sarel Petrus |
---|